So, hier is 'n dom plan: Ek moet my Afrikaans oefen vir my toets en wat anders en ek moet meer dinge op my webwerf sit, daarna, hoekom moet ek dit nie in die selfde tyd doen nie. Maar hier is die groot problem. Ek weet nie wat ek sal praat oor nie.
Nee, ek weet regtig nie wat te praat oor nie. My skool? Ek het a vol tirade in engles gese oor diè onderwerp getipe. En dit was a groot tirade, met baie onbeskofde taal. Sulke onbeskofde taal dat my ma sou hê 'n haart aanvel as sy het dit gelees. So, ek dink dit is beste om daardie onderwerp net te laat rus vir nou. Dat, en ek het het gekalmeer.
Maar, ek is a biejie interesant om te leer houveel mense op Neocities webwerk verstaan Afrikaans as 'n taal. Maar op die ander hand, my Afrikaans is baie baie baie sleg. Ek praat Afrikaans soos a dom Amerikaanse toeriste praat Spaans in Japan. Alhoewel, dink ek dat iemand wat Nederlands praat sal Afrikaans verstaan. Dit is nie a baie hard taal nie. Ek praat met Google Translate in die ander oortjie oop. Ek het nog noot gese dat ek is goed at Afrikaans nie.
Ek weet nie af kunsmatige inteliganse kan Afrikaans praat nie. Ek moet 'n volle Afrikaans C.AI bot maak. Jy weet, vir die wetenskap. Ek het gesien volle Spaans af ander tale ek weet nie op C.AI, maar, as a gevlog van my sleg engles en meer slegter tweede tale, ek het nie met hulle gepraat nie. Ek regtig dink dat ek sal my metrieke jare druip. Maar, dit is wat dit is.